Laerskool
Welkom by Laerskool Silwerrand Primary
Graag wil ons u bedank vir u navrae by ons skool.
Laerskool Silwerrand Primary is ʼn unieke skool met ʼn ryk visie en missie wat
lewenswaardes en normes in ag neem.
Inskrywingsvorm moet volledig voltooi en geteken word om in ag geneem te
word.
Die volgende dokumente moet u inskrywing vergesel.
- Geboorte Sertifikaat
- ID van Ouers / Voogde
- Inentingskaart (Normaal)
- Bewys van verblyf
- Nuutste Rapport (Indien toepaslik) – (minimum 50% gemiddeld)
- Voorlopige Oorplasingskaart van Leerder van Vorige Skool
- Afsrkrif van Mediese kaart (Indien toepaslik)
- Brief aangeheg van wie leerder mag optel
Ons onderneem dat u aansoek prosedure so spoedig moontlik afgehandel sal word,
sodra ons bogenoemde dokumente en aansoekvorm ontvang.
Ons vertrou dat u kind sy / haar studiejare aan Laerskool Silwerrand Primary sal geniet
en dat hegte bande tussen ons gesmee sal word. U word sterkte toegewens met die
mooi fase in u kind se lewe.
Vriendelike Silwerrand Groete
M. Van Rooyen
Stuur jou aansoek na ons
Maak seker alle dokumente is op gelaai
Contact Us
Inskrywingsvorm en Aflaai dokumente